Phyllis Kirk

Phyllis Kirk
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1927-09-18)18 September 1927
Sterfte 19 Oktober 2006 (op 79)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Phyllis Kirk (18 September 1927 – 19 Oktober 2006) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Two Weeks with Love (1950) en Crime Wave (1953), en in die televisiereekse The Thin Man (1957) en The Twilight Zone (1959).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search